Bulgaarse Wikipedia

Bulgaarse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Bulgaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 6 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL bg.wikipedia.org

Die Bulgaarse Wikipedia is die Bulgaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2003 begin. Dit het tans ongeveer 299 700 artikels, en is die 41ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search